Tenzin Gyatso

Tenzin Gyatso
Die Dalai Lama in San Francisco, 2014.
Gebore
Lhamo Dondrub

6 Julie 1935 (1935-07-06)
Taktser, Amdo, Tibet
NasionaliteitVlag van Indië Indië
TitelDie 14de Dalai Lama
Termyn17 November 1950 – hede
VoorgangerThubten Gyatso
Ouer(s)Choekyong Tsering die 9de
Diki Tsering
Handtekening

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Tenzin Gyatso, die 14de Dalai Lama (gebore as Lhamo Dondrub, 6 Julie 1935), is die huidige en langslewende Dalai Lama,[1] wat belangrike monnike is van die Gelug, die jongste skool van Tibettaanse Boeddhisme.[2] Die hoof van dié skool is in naam die Ganden Tripas. Die 14de Dalai Lama het die Nobelprys vir Vrede in 1989 ontvang[3] en is bekend vir sy passievolle voorspraak vir Tibettane wêreldwyd.

  1. "Definition of Dalai Lama in English" (in Engels). Oxford Dictionaries. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Julie 2016. Besoek op 2 Mei 2015. The spiritual head of Tibetan Buddhism and, until the establishment of Chinese communist rule, the spiritual and temporal ruler of Tibet
  2. Van Schaik, Sam (2011). Tibet: A History. Yale University Press. p. 129. ISBN 978-0300154047.
  3. "The Nobel Peace Prize 1989" (in Engels). Nobelprize.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Junie 2018. Besoek op 6 Oktober 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search